OpenBCM V1.13 (Linux)

Packet Radio Mailbox

DB0FHN

[JN59NK Nuernberg]

 Login: GUEST





  
ZS6CEZ > TPK      10.03.97 17:32l 34 Lines 1179 Bytes #-10636 (0) @ WW
BID : 1523_ZS6CEZ
Read: GUEST
Subj: TPK 1.83 VIR SIGGESTREMDES!!!!
Path: DB0AAB<DB0MWS<DB0RBS<DB0SEL<DB0ZDF<DB0AIS<DB0NDK<DB0RWI<PI8ZAA<PI8HWB<
      ON6AR<F6CNB<N9DBX<WB0TAX<WB7AWL<VE4KV<KA0WIN<KC5ELH<ZS6RO<ZS0DLD
Sent: 970308/0843Z @:ZS0DLD.TVL.ZAF.AF #:23277 [KG34XH] FBB5.15c $:1523_ZS6CEZ
From: ZS6CEZ@ZS0DLD.TVL.ZAF.AF
To  : TPK@WW

ZS6CEZ/TPK 1.83 Msg #:1523  Date:08-03-97  Time:10:36Z

ZS6CEZ/TPK 1.83 Msg #:1521  Date:08-03-97  Time:10:29Z

Dagsˆ Alle Siggestremde Radio Amateurs,

Op  1  Maart  het  Pieter  ZS6PVW  en  Magda  ZS6MVW  vir  my  TPK 1.83 kom
installeer.  Wat 'n program!!! Die program het sommer baie nuwe voordele. Die
kklokkie  lui  as  jy  koppŠl  en  as  'n privaatboodskap inkom dan lui die
klokkie  twee keer en as 'n bulletin inkom dan lui die klokkie een keer. Na
elke  boodskap wat afgelaai word lui die klokkie. Die klokkie lui ook as hy
ontkoppŠl en die klokkie het verskillende klank en dit is sommer 'n plesier
om die TPK program te gebruik.

Die    program    werk    pragtig    met    Vocal-Eyes    en  met  my  Juno
spraaksentifiseerder.

Baie  dankie  aan  Joe  ZS6ANW wat die program aan Pieter gestuur het. As u
meer inligting wil bekom kontak my op pakket of skakel my by 014227942

Groete

 ÖÄÄ· ÖÄÄ·                                         Posbus 46
    ×  ÄĶ  de  Marietjie, At en die 4 dogters...  Rustenburg
    Š ÓÄĽ                                         0300
               ....................................




Read previous mail | Read next mail


 24.04.2026 08:59:11lGo back Go up